Terwyl James besig was in SA met die....
was die res van ons aan die gang hier in Mexico.
Na maande se pamperlang en troetel van Pa Piet, het ons die groot in weiding van die sokker veld gehad.
Hier is 'n paar foto's om te deel wat ons alles die dag gedoen het.
Die meisies verkies die groot bal |
Twee van die heel kleintjies besig met hulle snacks |
Besig om hotdogs uit te deel |
Die ma's maak goeie cheerleaders |
Kleintjies besig met hulle wedstryd |
Tot die mans en vrouens het teen mekaar gespeel |
Aan almal van julle.....
FELIZ NAVIDAD Y UN PROSPERO AÑO NUEVO